Indien u enige probleme ondervind met toegang tot hierdie webwerf, kontak die webmeester
Tuisblad. Wie is ons. Gemeentenuus. Die Ligdraer. Jeug. Sondagskool. Foto Album. Kontak ons.

Tuisblad

Welkom by die webwerf van die Christelike Vereniging van Suid-Afrika waarin algemene inligting in belang van die Kerk se lidmate gepubliseer word.
Besoekers wat nie bekend is met die Christelike Vereniging van Suid-Afrika nie, en wat meer kennis rakende die Kerk wil bekom, mag die inligting vervat in “Wie is ons” van waarde vind.
Want ek het my voorgeneem om niks onder julle te weet nie behalwe Jesus Christus en Hom as gekruisigde

1Kor 2:2